GEREFORMEERDE KERK: BOKSBURG-SUID
WEEKPROGRAM20 - 26 JUNIE 2011 |
| Erediens: |
Sondag 26 Junie gesamentlik te Boksburg: Ds. Daan Bakker. Sondag 3 Julie gesamentlik te Boksburg: Ds. Daan Bakker. Sondag 10 Julie gesamentlik te Boksburg-Suid: Ds. Reynold Fourie. Sondag 17 Julie gesamentlik te Boksburg-Suid: Ds. Reynold Fourie. |
|
Diensbeurte: Oopsluit: Sekuriteit: |
Sondag 10 Julie. Carel en Karlien Grimbeek (8). Wim Kruger en Lisa J. van Vuuren (9). |
|   |   |
| Oos-rand Jeugkamp: | 11-15 Julie. Kontak ds. Reynold 084-707-6276, Herman 073-408-2226. |
| Oos-rand Dopper Tjokker Jeugkamp: | 15-17 Julie. Kontak Sunette 071-970-7173. |
| Sop-en-Sjerrie Aand: | Vrydag 29 Julie. |
| Jannie Moolman: | Vrydag 26 Augustus. |
| Pa & Seun Geleentheid: | Vrydag 2 September. |
| Ma-en-Dogter "High Tea": | Saterdag 3 September in die kerksaal. |
| Boemelaars-Aand: | Vrydag 21 Oktober. |